Ek herinner julle net dat ek Dinsdagaand of Woensdag vroeg nuwe foto's op my blog sal hê!! Ek het vandag net rustig ontspan met goeie musiek, lekker kos en warm sop!! Ek beplan om Maandag die kinderhuis te besoek op die dorp en die verversings te kry vir die gholfdag wat Dinsdag plaasvind!!
Lekker slaap almal*
No comments:
Post a Comment