Tuesday, November 16, 2010

Vakansie

Hi almal!!

Ek is nou amptelik met vakansie!! :-)  Ek moet net wag om te hoor oor my finale uitslae en of daar 'n moontlike her-evaluering gaan wees.  Ek glo dam nie so nie..  Ek was vanoggend by die gholfbaan gewees om te speel en my organisasie agter mekaar te kry.  (GOEIE NUUS -  Ons het 'n borg gekry vir die dag!!)

Ek is besig om finale reëlings te tref vir die golfdag van die 23ste November 2010..
En gee my net 'n kans, ek is besig om al die foto's in die hande te kry, sodat ek dit kan post op die blog!!  Geniet die dag verder almal!! :-)

No comments:

Post a Comment