Thursday, November 25, 2010

Terug by die huis

Ek is terug by my dorp, Vredenburg, vir die vakansie.  Ek oefen nou elke dag, en is besig om net my aftyd te geniet.  Ek kom nou net van die gimnasium af.  Ek beplan om in Vrydag deur te ry Langebaan toe om die dag daar te geniet om moontlike geleenthede te soek om Chrysalis Foundation and Mr. SA 2011 te bemark.

Die gholfdag was 'n reuse sukses.  Ek en Luan het net oor die R11 000 in totaal ingesamel vir die Chrysalis Foundation.. 

Dankie vir elke persoon wat 'n bydrae gelewer het.  :-)

Geniet die aand verder en die naweek wat op ons wag**

No comments:

Post a Comment